Kgalema Mothlanthe: Maak die werk van sekswerkers wettig en beskerm hul regte

Maak die werk van sekswerkers wettig en beskerm hul regte, vra oud.pres. Kgalema Mothlanthe in ’n parlementêre verslag. Embrace Dignity, ’n nieregeringsorganisasie (NRO) wat veral fokus op die uitdagings van geslagsongelykhede, sê hulle is verheug met die aanbevelings. Die verslag “Die assessering van wetgewing en die versnelling van fundamentele verandering”, is opgestel deur ’n paneel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!