Sangoma op parool skuldig aan nóg verkragtings

‘n Sangoma van Port Elizabeth, wat nog op parool was vir ’n vorige veroordeling van verkragting, is Dinsdag in die handelshof aan die verkragting van twee susters skuldig bevind. Bongani Qeqe (47), ’n pa van twee minderjarige kinders, is ook skuldig bevind op twee aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

MOORDENAAR OP PAROOL SLAAN WEER TOE!!!

‘n Treurspel het helder oordag in Bronville afgespeel toe ’n jong vrou deur haar vervreemde vriend voor van haar familielede vermoor is. Geraldine Lukas (34) is Saterdag (02/09) omstreeks 10:30 wreedaardig vermoor. Sy is ’n geruime tyd deur haar vervreemde vriend, Thomas Reeman (41), lastig geval en geteister. Dié twee was voorheen in ’n stormagtige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ouethuis in Soutpansbergweg in Pretoria swig voor werkers, De Kock op straat

Werkers van die Ons Tuis ouetehuis in Soutpansbergweg in Pretoria, se optrede het daartoe gelei dat die bestuur van dié instelling geswig het en Eugene de Kock op straat gesit het. Die 69-jarige De Kock, voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, is verlede week die trekpas gegee nadat personeel beswaar gemaak het teen sy opname by die instelling. Hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!