HOEVEEL KORRUPSIE WIL DIE DA NOG TOESMEER?

Dit bly verstommend ironies dat die Demokratiese Alliansie van die more tot die aand tekere gaan oor korrupsie, terwyl die media sommer openlik berig oor die vlak van korrupsie wat Patricia de Lille in Kaapstad toesmeer. Verstommend genoeg kom die DA nie so ver om van haar ontslae te raak nie. Hoekom nie? Waarom moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA besig on na alle kante toe uitmekaar te val

Dat daar groot probleme in die DA is, behoort teen hierdie tyd vir niemand meer ‘n geheim te wees nie. Inderdaad wil dit lyk asof die DA besig is om na alle kante toe uitmekaar te val. Vroeër vanjaar het Mmusi Maimane vir Helen Zille geskors oor ‘n twiet wat sy gemaak het waarvan hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Ons wil dit nóú hê!” – Kaapstad word afgepers met betoging vir huise in Houtbaai wat “onverbloemde misdadigheid” geword het

Onluste het oor die naweek in Houtbaai, die gegoede kusvoorstad van Kaapstad, uitgebreek. Die polisie se onluseenheid het hul hande vol om brandstigting en skade aan voertuie, huise en kantore te verhoed. Onslusmakers het reeds sowel private as openbare eiendom beskadig. ‘n Lid van die Kaapstadse burgermeesterskomitee wat met veiligheid belas is, JP Smith, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!