Verbode Waarheid 25: Finale episode. Die verkeerde vyand is verslaan in die stryd om Europa te red. Hitler se laaste toespraak – hy was reg.

In hierdie laaste episode is dit duidelik dat die verkeerde vyand verslaan is in die stryd om Europa van die komuniste en bolsjeviste te red. Ons kyk ook na Operasie Donder, die Charlemagne Waffen SS en Hitler se klaaglied. “Wanneer maak die jakkals nie die weerlose gans dood nie, net omdat die gans nie aggresief […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 16: Amerika oortree die morele grens en bombardeer burgerlikes wyl Stalin miljoene Pole, Duitsers en selfs Russe slag en verkrag

Die Verraad van die geallieerdes en die Bombardering van Burgerlikes deur die Amerikaners en Britte; Stalin slag miljoene Pole, Russe en Duitsers in ‘n gruwel volksmoord wat tot die dag nog nooit amptelik ondersoek is. Churchill het Stalin bygestaan en befonds sodat Stalin sy pad Wes geslag het met sommige van die mees gruwelike oorlogsmisdade […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 15: 57,000 Duitse Soldate se Vernederende Mars tot hul dood deur Moscow, en die “Battle of The Bulge” in die Weste

In die episode kyk ons na die geforseerde mars van Duitse Soldate deur Moskou, na die Gulag waar meeste sal sterf; En een man se heldhaftige ontsnapping uit Siberië, tuis na sy familie. Die Slag van die Bulge in Belgie wat byna die oorlog op sy kop gedraai het.   In true Bolshevik cruelty, captured […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 14: Stalin, gefinansier deur die Geallieerdes, verkrag Duitsland en Stalin straf 2 miljoen van sy eie mense wat in Duitse kampe gevangenisse was

Stalin se Sowjetunie, aangehits en gefinansier deur die Geallieerdes, verkrag Duitsland en Stalin straf meer as 2 miljoen van sy eie mense na hul vanuit die Duitse kampe bevry was, vir die misdaad om gevange geneem te word. Duitse rassisme is doelbewus verwring. Waffen SS het 60,000 Islamitiese SS gehad wat hul godsdiens gerespekteer het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!