Die Vloek van Self Verrykende Afrikaner Tref SAUK Radio. Neem Kennis dat Paul Joubert nie meer met SAUK verbonde is nie

Oppas vir Paul Joubert en sy RKK radio. Ons het gehoop om hierdie kennisgewing te vermy maar ons het geen keuse nie en moet die publiek waarsku. Paul Joubert is begin van die jaar aangestel as stasie bestuurder met ‘n basiese salaris wat aangevul was met inkomste van advertensies en opleidings fooie. Hy sou “groot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oom Hendrik van Blerk: Patriot. Storieverteller. Verhaalkunstenaar. Held, Leier, Skrywer en Rolmodel.

Afrikanerhart – Trekpad van ‘n Nasie 18 November 2015 Program: My Volk: Die Trekpad van ‘n Nasie Aanbieder: Paul Joubert                                                                Tydsduur: 09h00 – 10h00 Hendrik Stephanus Hertzog van Blerk Hendrik Stephanus Hertzog van Blerk, oftewel, oom Hendrik, is gebore op 27 November 1915 in Johannesburg en gaan vir die eerste keer skool op Heidelberg (Transvaal). Daarna […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!