Staatspensioenfonds R12,5 miljard armer na Steinhoff aandele daal

Die regeringspensioenfonds (PSA) het ongeveer R12,5 miljard verloor met die Steinhoff aandele se daling. Steinhoff se markwaarde op die Johannesburgse Effektebeurs (JEB) het met bykans R200 miljard geval. Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se direksie sal vinnig moet optree en hul aandeelhouerregte uitoefen om vas te stel presies wat by Steinhoff gebeur het om sodoende skadebeheer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SASSA nuus, Minister minag parlement, watse gevaar hou dit in vir die Pensioenarisse

Die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar die gramskap van die portefeuljekomitee op die hals gehaal nadat sy nie opgedaag het vir ‘n vergadering. Ook SASSA, wat onder Dlamini val, se verteenwoordiger het ook nie opgedaag nie. Hulle het bloot laat weet dat hulle niks nuuts het om oor verslag te doen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transnet direkteure aangekla oor pensioene

Nuwe inligting oor maatskappye met Gupta-konneksies se stroping van Transnet-werkers se aftreefondse het daartoe gelei dat die VF Plus die trustees wat op die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) se raad dien en wat direkteure is van Transnet, gaan verkla by die Maatskappyekommissie en versoek dat hulle onbevoeg verklaar word om as direkteure te dien. Adv. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transnet: Pensioenarisse sterf uit – uitvoerende hoofde kry miljoene – pensioenarisse trek aan kortste ent

Die aantal lede van een van die Transnet-pensioenfondse wat net 2%-verhogings per jaar kry, het van 2016 tot 2017 met 3 342 gekrimp en is byna 6% minder as die vorige jaar, blyk uit syfers uit die Transnet-jaarverslag. Die ledetal van die Transnet Tweedevastevoordeelfonds was teen einde Maart vanjaar op 52 925, wat 3 342 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaaslike bank in SA voel vere na pensioenarise se geld uit rekeninge verdwyn

Pensioenarisse spaar jare lank en dan word hul geld binne minute uit hul bankrekeninge onttrek ná ’n onwettige simkaartomruiling. Daarna word hulle maande lank van bakboord na stuurboord gestuur, op soek na antwoorde. Bejaarde Absa-kliënte het Woensdag vertel hoe hulle duisende rande verloor het weens ongemagtigde simomruilings (sim swaps) en dan selfs meer as ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!