Pensioenfonds van staatsamptenare red Eskom vir ’n maand

Staatsdienswerkers se hard verdiende pensioengeld word weereens aangewend om die ANC- regime se kastaiings uit die vuur te red. Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het Maandag bevestig dat hy ingestem het om ’n oorbruggingsgerief van bykans R5 miljard aan die nasionale kragvoorsiener Eskom toe te te staan om sy bedrywighede vir Februarie te finansier. Eskom is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Min geloof geheg aan die minister van finansies se versekering oor veiligheid van pensioengeld

Daar word min geloof geheg aan die minister van finansies, Malusi Gigaba, se “versekering” dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gedruk word om geld te gee om onder andere SAL te red van finale bankrotskap. SAL is reeds tegnies bankrot, en het miljarde nodig om te oorleef. As deel van sy oorlewingstrategie het hy reeds verskeie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!