Transnet Pensioen-trekkers se saak na die konstitusionele hof

Die sukkelende Transnet-werkers se dekade lange stryd om hul pensioengeld uitbetaal te kry, sal volgende maand in die konstitusionele hof in Johannesburg aangehoor word. So het adv. Anton Alberts van die VF Plus Woensdagoggend op Kerkplein in Pretoria aan ʼn groot groep Transnet-pensioentrekkers gesê. ʼn Onafhanklike regspan sal die aansoek voor die konstitusionele hof bring. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aftreegeld van Staatsamptenare ‘nié in SAL belê’ – Sien is Glo!

Die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) ontken dat hy pensioengeld in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal belê. Dié versekering kom te midde van kommer en wrewel onder werkende en afgetrede staatsamptenare oor berigte dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) moontlik gebruik kan word om die SAL te herkapitaliseer. Die OBK is die staatspensioenfonds se batebestuurder. Die fonds […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!