Ondersoek bekend gemaak oor onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe

Die vakbond Solidariteit het vandag by ʼn mediakonferensie in Centurion, Pretoria bekendgemaak dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in sy opponerende hofstukke aangedui het dat die Kantoor vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade die partye gaan ondersoek wat betrokke was by die onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!