Advertensies: Werk vir wittes “onaanvaarbaar”

Werkgewers mag wel advertensies plaas waarin gemeld word dat die pos ‘n “affirmative action” pos is, bedoelende dat die pos vir nie-blankes geresrveer word, maar as iemand ‘n pos het slegs vir blankes, is dit ontoelaatbaar. Dit het weer duidelik geword toe ‘n werwingsagentskap, People Solved, inderhaas so ‘n advertensie van hulle webwerf verwyder het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!