Plaasmoord op bejaarde skok gemeenskap van Petrus Steyn

Die hulpkrete van ’n boervrou, vasgebind in haar huis se badkamer, het bure na haar gelei waar hulle moes hoor dat haar man vermoor in die pakhuis lê. Petrus Steyn – Jan de Kock (69) van die plaas Groot Waag se lyk was met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgebind. Sy vrou, Marietjie, is erg geskok, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!