Verskil tussen DA en ANC word daagliks moeiliker om te onderskei

Die verskil tussen die DA en die ANC word daagliks kleiner en moeiliker om te onderskei, meen politieke ontleders. Dit volg op die aankondiging van die Kaapstadse DA-beheerde stadsraad dat hulle ook gaan meedoen aan straatnaam veranderings om sogenaamde “struggle helde” te vereer in ‘n poging om die Afrikaner se geskiedenis en stempel te vernietig. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!