VF Plus: Burgemeesters moet persoonlik opdok

Die tyd het aangebreek dat burgemeesters en munisipale bestuurders se salarisse opgeskort word by munisipaliteite waar water en ander dienste gesny word weens die nie-betaling daarvan, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê dit is totaal onbillik teenoor inwoners wat gereeld vir hul water en dienste betaal, om gestraf te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Desentraliseer plaaslike regering vir beter dienslewering

Groot distriksmunisipaliteite is lomp en weens faktore soos swak ANC-raadslede lewer dit nie die nodige diens aan gemeenskappe nie. Plaaslike regering moet eerder gedesentraliseer word sodat dit in kleiner munisipaliteite nader aan die mense dienslewering kan verbeter, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voor verkiesing sal Zuma-faksie binne ANC bevoordeel en versterk verklaar VF Plus

VF Plus glo selfs dat dit nie sal slaag nie en sal pres. Jacob Zuma selfs versterk. “Die afgelope mosie van wantroue het getoon dat die ANC-LP’s bereid is om die party (ANC) te beskerm, ten spyte van ongelukkigheid oor Zuma en staatskaping”, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!