Bejaarde Boervrou van Bloemfontein aangerand tydens plaasaanval

’n Bejaarde boervrou van Bloemfontein word in die hospitaal behandel nadat sy Maandag ure lank in haar plaashuis net buite die stad deur vier gewapende mans aangehou en aangerand is.

Martie du Plessis (64) van die plaas Deyselsrust net buite Bloemfontein, is Maandag omstreeks 08:00 deur vier gewapende mans by haar huis ingewag nadat sy haar kleinkinders by die skool gaan aflaai het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde man met knopkieries aangerand tydens plaasaanval

’n Bejaarde egpaar in Reitz-ongewing, Vrystaat wreedaardig aangerand Sondagoggend tydens plaasaanval.

Nasionale operasionele koördineerder van AfriForum, Marius Müller het die aanval bevestig en gesê dat ʼn voorlopige ondersoek dui daarop dat drie gewapende aanvallers die egpaar omstreeks 05:00 oorval het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou in Limpopo skiet aanvaller op plaas dood

’n Vrou van Groblersdal in Limpopo wat vier jaar gelede ’n plaasaanval oorleef het, het Dinsdagaand ’n plaasaanvaller doodgeskiet. Ian Cameron, Afriforum se nasionale veiligheidshoof, sê Wilma Liebenberg was alleen tuis op die plaas, sowat 15 km buite Groblersdal op die Loskopdampad. Vier aanvallers het probeer om die agterdeur oop te breek, waarop Liebenberg glo […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Massiewe polisie klopjag ná brutale plaasaanval buite Kimberley

Piet Els (86) en Rikkie Alsemgeest (66), bekende Kimberliete en sakemense, is Woensdag in die vroeë oggendure op Els se plaas aangerand en met ’n strykyster gebrand om toegang tot die kluis te kry. Só het Alsemgeest in die hoësorgeenheid van die Mediclinic Gariep gesê. Hulle is op Els se plaas net buite Kimberley aangeval. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde vrou van Stellenbosch in plaashuis aangeval, honde doodgesteek

Haar ma se aanvallers het haar vermoedelik ingewag. Só het Marlene Botha van Durbanville Maandag gesê nadat haar ma, Susan Joubert (87), Sondag kort ná 16:30 deur vermoedelik drie of vier aanvallers in haar huis op die plaas Aan-Den-Weg, buite Stellenbosch, aangeval en van haar besittings beroof is. Haar ma se twee honde is deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika

Teen Vrydag, 15 Desember 2017, was daar reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika, volgens die TLU SA. *Mnr. Louis Meintjies, voorsitter van die TLU SA, sê hoewel 2017 nog nie verby is nie, is die misdaadsyfer reeds hoër as dié van 2016*. *Verlede jaar was daar 71 plaasmoorde en 369 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nege terroriste val boer en sy familie aan op plaas by Roodekuil naby Warmbad

‘n Bende van nie minder nie as nege terroriste, wat in drie voertuie opgedaag het, het ‘n boer se familie van Warmbad aangeval op sy plaas by Roodekuil naby Warmbad. Hulle het die plaashuis binnegedring en drie mense vasgebind en met waardevolle items, waaronder wapens, die hasepad gekies. Die boer het hulle sien vlug, en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

2017 lewer al ongeveer 380 plaasaanvalle en 80 plaasmoorde op

ʼn Man is Saterdag deur vier gewapende aanvallers op ʼn plaas in die Lydenburg-omgewing in Mpumalanga oorval. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê die man is met stokke aangerand, maar het nie ernstige beserings opgedoen nie. Volgens Cameron het die aanvallers in die man se wit Toyota-enkelkajuitbakkie gevlug. ʼn Soektog na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Oos-Kaap vir dood agtergelaat na plaasaanval

Op dieselfde dag waarop sowat 1 500 optoggangers na die Uniegebou in Pretoria opgeruk het uit protes teen plaasmoorde, is ʼn man in ʼn kritieke toestand in die hospitaal opgeneem ná ʼn aanval op ʼn plaas in die Oos-Kaap. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê Riaan Scheepers is omstreeks 09:00 na ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man vermoor in plaasaanval by Vryheid

’n Man is Saterdagaand net na 22:00 in ’n plaasaanval buite Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet. ’n Verdagte is ook reeds vasgetrek, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid. Die naam van die slagoffer is nog nie bekend gemaak nie. “Die verdagtes het te voet gevlug, maar te danke aan die Vryheid-buurtwag wat blitsig opgetree […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!