Plaashuis in KZN deur betogers aan die brand gesteek

‘n Plattelandse gemeenskap van Umlalazi in die noorde van KwaZulu-Natal het Sondagaand ’n plaashuis aan die brand gesteek en na bewering ’n voertuig gesteel.

“Die protesaksie het laatmiddag begin toe gemeenskapslede van Umlalazi die R66 en P230 aan die buitewyke van Eshowe versper het,” het kapt. Nqobile Gwala Sondagaand gesê.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gyselaarsdrama speel af op plaas in Suid-Kaap

Die 39-jarige man wat sedert vroeg vanoggend op ‘n plaas in Brandwag eers in die plaashuis en toe later op polisie-, asook noodvoertuie wat op die toneel aangekom het gevuur het, is in hegtenis geneem. Dit volg nadat die polisie se taakmag hom kort na 18:00 in die plaashuis waar hy geskuil het, oorrompel het, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!