Boer koelbloedig doodgeskiet terwyl hy aanvallers smeek om sy ma se lewe te spaar

Hanno Steyn (46) se moordenaars het hom doodgeskiet terwyl hy hulle gesmeek het om sy bejaarde ma nie seer te maak nie omdat sy oud en sieklik is. Steyn, wat sowat 16 km buite Lichtenburg met beeste en skape geboer het, is verlede Vrydag voor sy ma, Zachie, doodgeskiet – op haar 75ste verjaardag. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermeende plaasaanvallers ontsnap Uit Sannieshof polisieselle – slagoffer leef nou in vrees

Drie vermeende plaasaanvallers wat glo betrokke was by die moord op B.C. Greyling en die verkragting van Blackie van den Berg, het Dinsdagoggend uit die polisieselle in Sannieshof ontsnap. Hulle het na wat betroubaar verneem word ’n saag gebruik om tralies in die tronksel oop te kry toe hulle net ná 06:00 ontsnap het. Van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaas aanvalle in Noordwes in die afgelope 4 weke

Die volgende plaasaanvalle is in die afgelope vier weke in Noordwes gepleeg: • 14 April 2017 – ’n plaasaanval te Ottosdal • 5 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Leeudoringstad • 9 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Wolmaransstad • 16 Mei 2017 – ’n moord en poging tot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Radikale ekonomiese transformasie beteken in al 11 landstale blykbaar net een ding en dit is vat wat jy nie op ʼn ander manier kan kry nie

Die land moet hom voorberei op ʼn feller wordende misdaadvlaag in die aanloop tot die ANC se leierskapskonferensie in Desember. Politieke moorde begin nou al om die toneel in KwaZulu-Natal te oorheers – te meer nog nadat die Inkatha Vryheidsparty die tussenverkiesings in 14 van die 17 wyke in Nqutu, oos van Dundee, ingepalm het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoord: Man koelbloedig vermoor en vrou geskiet op plaas in Noordwes

’n Man is Dinsdagaand op ’n plaas naby Sannieshof in Noordwes vermoor en sy vrou geskiet nadat drie gewapende rowers hulle oorval het. Die aanval het omstreeks 19:35 by die plaashuis gebeur. Sers. Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder, het omstreeks 22:30 gesê die polisie is nog op die toneel besig met hulle ondersoek. “Ons kan ongelukkig nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat

Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 gedoen het! Goed-goed, hulle het heelwat geweld in aanloop tot die 1994-verkiesing gepleeg, waaronder die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Misdaad dryf kundiges van plase af – dit is ‘n donker en droewige prentjie

Mosioua Lekota, leier van Cope, sê Suid-Afrika het nie die regte leierskap om die land vorentoe te neem om ’n beter toekoms vir almal te help bewerkstellig nie. Hy het by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gepraat oor onder meer die uitwerking van misdaad in landelike gebiede. Lekota het ’n donker […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gereg en geregtigheid tel nie meer in die Nuwe Suid-Afrika nie na moordenaar vryspreek word

Dit is hoe geregtigheid in die nuwe SA werk. ’n Werker van die vermoorde Martie Bester (66) is in die hooggeregshof in Bloemfontein tot altesame ses jaar tronkstraf gevonnis nadat Bester se gesteelde vuurwapens en ammunisie in sy besit gevind is. Waarnemende regter Nosipho Gela het gelas dat Molelekoa Jacob Mothibedi (24) sy twee vonnisse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malusi Gigabe Minister van Finansies se adviseur wil wapens teen wit boere opneem

Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dalk dieselfde roete as dié van Venezuela en Zimbabwe loop, as die nuwe adviseur van die Minister van Finansies sy wil laat geskied. ‘n “Ekonomiese adviseur” van die onlangs aangestelde Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Malusi Gigaba, het gevra om “wapens op te neem” teen wit boere as hulle nie hul eiendom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Vandag gaan ek jou doodmaak!” – Plaasaanvaller. Maar Boer se hond red sy lewe.

“Vandag gaan ek jou doodmaak!” het ’n plaasaanvaller glo herhaaldelik vir ’n bejaarde boer van die Tweespruit-distrik, Dick Osborne (67), geskree voordat hy hom Saterdag om 06:45 eers met ’n pylgeweer oorrompel én hom toe ses keer met ’n skerpgemaakte lem gesteek het. Ben Nothnagel, sy vriend en buurman, aan wie Osborne sy hele nagmerrie-ondervinding […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!