Selfverdediging deel 2 en Noodhulp. Wanneer kan jy ‘n inbreker skiet?

Ons het die afgelope 2 weke gekyk na Plaasveiligheid, paraatheid, selfverdediging en vanaand kyk ons in opsomming na ‘n paar paraatheids wenke asook so vlugtelings na wanneer jy ‘n inbreker mag skiet (ek het het in ‘n vorige uitsending vroeër hierdie jaar die onderwerp meer breedvoerig bespreek) en ek begin met basiese noodhulp in so […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid Deel 5. Tyd Dat Boere Hul Moer Laat Koer?

Gaan gerus na ons argief by SAUK.co.za deel 1 tot 4 is daar geberg onder die skakel: http://nuus.info/?s=Plaasveiligheid Na aanleiding van 7 plaasaanvalle die afgelope 3 dae het Afriforum en TLU die boere onder die hart gedruk om hul self te beveilig en wenke deurgegee. Ons Boere op die plase en hulle gesinne is eerste prioriteit in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid Deel 4: Paraatheid en ‘n Deeglike Veiligheidsplan

Verlede week het ons begin kyk na plaasveiligheid en raad deur Jan van der Merwe tegnologiese deskundige op die gebied van Plaasveiligheid wat saam my gaan werk aan my reeks programme oor Plaasveiligheid en veiligheid in die algemeen. Baie Dankie aan Jan vir sy bereidwilligheid om my te help hiermee. In Deel 3 het ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere beveilig julself teen aanvalle – SEWE Aanvalle in 3 Dae!

Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA gesê. TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys sê ‘n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het. Nog mense is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid Deel 3: Hoe om Booswigte met ‘n Veiligheidsplan te fnuik:

Eergisteraand het Ons begin kyk na plaasveiligheid en raad deur Jan van der Merwe tegnologiese deskundige op die gebied van Plaasveiligheid wat saam my gaan werk aan my reeks programme oor Plaasveiligheid en veiligheid in die algemeen. Baie Dankie aan Jan vir sy bereidwilligheid om my te help hiermee. Gisteraand het ons gekyk na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid moet prioriteit wees. Profiel van ‘n Plaasaanvaller.

Gisteraand het Ons begin kyk na plaasveiligheid en raad deur Jan van der Merwe tegnologiese deskundige op die gebied van Plaasveiligheid wat saam my gaan werk aan my reeks programme oor Plaasveiligheid en veiligheid in die algemeen.   Ons Boere op die plase en hulle gesinne is eerste prioriteit in die land, wat doen ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slegs ONS kan onsself Verdedig. Slegs ONS kan vir onsself Rebelleer.

Slegs ONS kan onsself verdedig… Plaasveiligheid: eerste van aantal programme op SAUK Radio Ons Boere op die plase en hulle gesinne is eerste prioriteit in die land, wat doen ons daaraan. Ons moet onsself beveilig, dit is altyd te laat om te sê as ek dit maar gedoen het, om my gesin of eiendom te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!