Nuutste misdaad statistieke – Plaasmoorde styg onrusbarend

Volgens TLU SA se statistiek, steek 2017 sleg af in vergelyking met die situasie dieselfde tyd verlede jaar. In 2016 is 295 aanvalle en 52 moorde geregistreer terwyl die ooreenstemmende periode vanjaar ‘n styging na onderskeidelik 347 en 65 aantoon. “Die situasie op Suid-Afrikaanse plase en landbouhoewes neem ernstige krisisafmetings aan en dit is duidelik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Te koop: 20 000 plase in Suid Afrika

In Mei vanjaar was dit die eerste keer in die geskiedenis dat meer as 20 000 plase oor Suid-Afrika heen op Property24 te koop aangebied is. Dit kan weens die droë seisoene wees wat die land die afgelope paar jaar beleef het, sê Johann Bornman, voorsitter van Agri Development Solutions (ADS. Hy waarsku egter dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!