Hulle hou aan steel, al is dit ‘n gebrande eiendom

Die brande wat woed in die omgewing van Godonsbaai, het reeds miljoene rande skade aangerig, terwyl misdadigers weer poog om gebrande eiendom te plunder. Volgens die het misdadigers probeer het om by drie van die brandbeskadigde huise in te breek. Die skade wat veroorsaak is deur die brand wat in die berge bo Gordonsbaai gewoed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Toekoms van SA – Lyk dit soos Coligny? Net die tyd sal leer.

Kom ons begin by die begin. Die datum is 20 April en ’n jong swart seun lê op ’n verlate pad in die Hoëveldse son. Mielies marsjeer in alle rigtings oor die horison. In die verte staan graansilo’s. Tussen die seun wat in die stof by ons voete lê en sy ouers se plakkershut in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!