Skool in Mooirivier wys leerlinge weg omrede dit deurloop onder plunderaars

Die Eminyezaneni Sekondêre Skool moes sy 775 leerlinge toegang weier weens ernstige vandalisme en plundering van die skool tydens die feesseisoen. Die skoolhoof het op navraag gesê dat dit plaaslike inwoners is wat gereeld die skool beskadig en die segspersoon van Natal se onderwysdepartement het die gedrag veroordeel. Weer eens ontstaan die vraag hoekom skole […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!