Neorassisme, wanbestuur, onkundigheid en korrupsie verwoes Suid Afrika

Neo-rassisme en RSA verval saamgestel uit 4 artikels en ‘n klankbaan oor neo-rassisme   Volksmoord die vernietiging van Geskiedenis , Erfenis, Monumente, Standbeelde, Kultuur, Skole en Universiteite,Taal en Godsdiens Nie alleen is ons gedompel in “krag en water krises as gevolg van wanbestuur, onkundigheid en korrupsie nie maar ons stede is besig om heeltemal te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is daar ‘n Toekoms in Suid Afrika Vir die Witman?

Die program is saamgestel deur artikels oor die toekoms van die witman in SA asook ‘n klankbaan deur Karin Smith van RFSA oor die die houding van die regerende Party teenoor die witman, en laastens, artikels oor die jongste plaasmoorde en waarskuwings en raad oor hoe om jou eie lewe te red in die geval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Danksy Klasie Havenga het ons offisiële bewyse van ‘n vorige volksmoord teen ons.

Die Havenga Verslag volg na ‘n pers verklaring van FN oor ‘n gedenkdiens te Kerkplein op die naweek. Front Nasionaal Suid-Afrika het bevestig dat ‘n gedenkdiens ter viering van die geboortedag van die eertydse ZAR President, Paul Kruger, wel sal plaasvind eerskomende Saterdag 10 Oktober om 10:00 op Kerkplein in Pretoria. Dit volg op ‘n hernieude […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Selfverdediging deel 1: Wees wakker en waaksaam, vasberade en beslis, en aggressief

Ons het gekyk na Plaasveiligheid in die laaste 5 programme, ons kyk nou na aanleiding daarvan, na selfverdediging in nood situasies. Beginsels van Selfverdediging  Voorwoord: In ons verwarde samelewing loop daar ongeveer een uit elke honderd persone rond met misdadige neigings, wat nie sal skroom om vreedsame, onskuldige mense aan te rand wanneer vir hulle ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid Deel 3: Hoe om Booswigte met ‘n Veiligheidsplan te fnuik:

Eergisteraand het Ons begin kyk na plaasveiligheid en raad deur Jan van der Merwe tegnologiese deskundige op die gebied van Plaasveiligheid wat saam my gaan werk aan my reeks programme oor Plaasveiligheid en veiligheid in die algemeen. Baie Dankie aan Jan vir sy bereidwilligheid om my te help hiermee. Gisteraand het ons gekyk na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!