Plaasaanval: Man voor kleinkinders met pangas, messe en ysterstaaf aangerand

Koos Ludeke (59) is Woensdagoggend omstreeks 06:00 ten aanskoue van sy twee kleinkinders met pangas, messe en ʼn ysterstaaf op sy plaas aangerand. Kol. Thandi Mbambo, woordvoerder van die polisie, het gesê Ludeke wou sy plaas, Boschplaat, naby Hoopstad verlaat met sy twee kleinkinders toe hy sien sy voertuig se band is pap. “Vier mans […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasvoormanne swaar gestraf oor Doodskis voorval – Weer eens sien ons SA se dubbele standaarde

Willem Jackson (30) gaan effektief vir 11 jaar tronk toe en Theo Oosthuizen (29) is 14 jaar effektiewe tronkstraf opgelê in die hooggeregshof in Middelburg Vrydagoggend. Die twee voormalige plaasvoormanne is in Augustus op vyf aanklagte skuldig bevind in die sogenaamde doodskis-saak. Dit volg nadat hulle vir Delton Sithole en Victor Mlotshwa in afsonderlike voorvalle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skopboks instrukteur staar klagtes van poging tot moord en kindermishandeling in gesig na 2jarige veelvuldige beserings opdoen

Nog ’n hartverskeurende saak het skokgolwe deur die Goudveld gestuur toe ’n tweejarige na bewering gruwelik deur ’n man, wat ook ’n skopboks-afrigter is, aangerand en mishandel is. Gerrie Martin (49) en Jo-Anne Davis (42) van Virginia is Donderdag (15/06) in hegtenis geneem op klagte van kindermishandeling en die versuim om aanranding op ’n kind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!