Senior offisiere in SAPD gearresteer weens beweerde bedrog en korrupsie asook vervalsing

SAPD beplan om voormalige MK- en Apla-lede tot rang van polisie offisier te bevorder en getal generaals in mag te vermeerder deur voormalige vryheidsvegters uit die geledere tot dié rang te bevorder – die onthulling beteken nog ’n groter gevaar vir blankes in Suid-Afrika

Polisie Helikopter doen noodlanding by kitskos winkel toe vlieënier lus kry vir KFC

Nuwe Suid-Afrika, niks is meer onmoontlik nie -SAPD verloor beheer oor SA se vuurwapens

Polisievoertuig word ingespan vir taxi-dienste – geen wonder dat daar geen patrollie voertuie beskikbaar is wanneer hulp benodig word aangesien dit aangewend word om as publiek te vervoer

TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid

SAPD het tans ‘n tekort van 62 000 polisiebeamptes landswyd on misdaad te bekamp

Inwoners van houtbaai en polisie raak haaks tydens klopjag

Lede van georganiseerde misdaad eenheid gearresteer

Polisiekantoor in Oos-Kaap besit nie enkele blitspatrollie voertuig wat werk

80-jarige boer dood na oor-en-weer skietery met die polisie

Grootskaalse korrupsie ontbloot nadat 658 polisiedossiere net spoorloos verdwyn