Drie gevaarlike verhoorafwagtendes ontsnap uit selle in Oos-Kaap

Die polisie in Elliotdale in die Oos-Kaap het ’n waarskuwing uitgereik dat hulle op soek is na drie verhoorafwagtendes wat Saterdag uit polisieaanhouding ontsnap het. Kapt. Dineo Koena sê die mans, Bonginkosi Ndevu (24), Akhona Paji (25) en Mziwonke Coli (32), het omstreeks 18:00 ontsnap terwyl beamptes hul roetine-inspeksies gedoen het. “Daar word beweer die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoordverdagte ontsnap uit polisiesel op Groblershoop

Bigboy Phiri (25), die man wat daarvan beskuldig word dat hy Hennie Oosthuizen in Desember verlede jaar op ʼn plaas in die Groblershoop-omgewing in die Noord-Kaap met ʼn mes doodgesteek het, het uit polisieaanhouding ontsnap. Kapt. Jacques September, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê Phiri en nog ʼn verhoorafwagtende verdagte het Donderdag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!