Misdaad in die Valke: Hulle vlerkies word nou geknip

Die bedrog en diefstal, selfs in sekerheids- en polisiegeledere, wil maar net nie ophou nie. Selfs die Valke moes nou twee van hulle eie makkers arresteer oor bewerings van diefstal van R1 miljoen in September. ‘n Speurder van die Hillbrow polisiestasie is ook gearresteer in die saak. ‘n Vierde verdagte word nog gesoek. A/O Eric […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!