Aanstelling van SAPD offisiere in spervuur

Die hoof van die bestuur, misdaad en regsafdeling van die Instituut van Sekekerheid Studies (ISS) het in ‘n persverklaring bevestig wat Die Vryburger menige kere aangeraak het nl, dat leiers in die SAPD aangestel word ten spyte van hul onvermoë om hul werk te verrig. Gareth Newman van die ISS sê dat ‘n polisiekommissaris nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geskorste nasionale polisiekommissaris onregmatig as Polmed-verteenwoordiger aangestel

Die gediskrediteerde voormalige polisiekommissaris, genl. Riah Phiyega, is onlangs as ʼn voortsettingsverteenwoordiger by die mediese skema vir polisielede, Polmed, aangestel. Dit volg ten spyte van die feit dat die Farlam-kommissie van ondersoek na die Marikana-voorval negatiewe integriteitsbevindings ten opsigte van Phiyega gemaak het en wat gelei tot haar skorsing as nasionale kommissaris. Volgens Schalk de […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!