Verdagte van Donderdag se transitoroof aan Oos-Rand is ‘n polisieman

Een van die sewe mans wat vasgetrek is weens die gewaagde transitorooftog Donderdag in Boksburg aan die Oos-Rand, is ‘n polisieman, het News24 verneem.

Die bron het gesê dit “is bevestig dat dit ‘n polisieman is”.

Die verdagte se identiteit is bekend aan News24, maar kan nie bekend gemaak word totdat hy amptelik aangekla is nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rowers kom hul moses tee toe Polisieman en seun hul saam vast trek

As die mense maar geweet het hul slagoffer se werkgewer is ’n polisiekaptein. As hulle maar geweet het die kaptein se seun, met ’n swart belt in karate, het nie ’n bang haar op sy kop nie.

Dan sou hulle dalk nie twee mense in ’n paar minute aangeval en beroof het nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisieman gearresteer na hy polisie vuurwapens verkoop

‘n Polisiebeampte is in Natal gearresteer op moontlike klagtes dat hy polisie vuurwapens en ammunisie verkoop het. Die Valke het toegeslaan en wapens, ammunisie, koeëlvaste baadjies, polisie uniforms en pepersproei “aangekoop” by die verdagte tydens ‘n operasie. Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisieman roof winkel, meld vuurwapen as gesteel aan

Die Valke in die Wes-Kaap het Dinsdag twee verdagtes, onder wie ʼn polisieman, in hegtenis geneem vir besigheidsroof en die besit van ʼn ongelisensieerde wapen. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, sê drie verdagtes het na bewering Maandagoggend by ʼn winkel ingestorm, die personeel en klante met pistole gedreig en toe items soos sigarette […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!