Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek

Ten minste sedert die Penny Sparrow-voorval, weet ons dat die woord “aap” in ons land uiters gevaarlik geword het. Veral op Engels as: “monkey”. Vir die Afrikaanssprekende klink “monkey” na ‘n verkleiningsvorm; dit het iets kinderliks en vriendeliks. Helaas, het ons nou die ander gesig van die aap gesien, in die vorm van massa- en mediahisterie.

Nog meer onlangs het ‘n horde rooi wagte van die EFF (Economic Freedom Fighters) etlike winkels van die Sweedse modehuis Hennes en Maurits bestorm en daarbinne amok gemaak. Dis nou die fameuse “H & M”. Ek besit self ‘n paar linnehemde en -broeke van H & M; ek moet sê, dit verskaf my tans ‘n vreemde gevoel om hulle aan te trek, asof ek een of ander gebod oortree. Die aapgebod?
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA val sy eie geskiedenis en liberale oorsprong aan op waansinnige wyse

Op ’n waansinnige manier het die Demokratiese Alliansie (DA) nou sy eie geskiedenis en liberale oorsprong begin aanval. Die gevolge sal vir Suid-Afrika se demokrasie en vir die DA nadelig wees. Die Mail and Guardian het onlangs berig dat die leier van die party, Mmusi Maimane, gesê het die party sal verander om vir die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!