Hare waai tydens vurige debat tussen Carl Niehaus en Theo Venter gedurende RSG-program Praat Saam

Die ANC se militêre veterane eis die kop van ’n politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit omdat hy glo in ’n radio-onderhoud “rassisties” was deur oudpres. Jacob Zuma met ’n “rassistiese monster” soos H.F. Verwoerd en ander leiers uit die apartheidsera te vergelyk.

Die Umkhonto weSizwe-Militêre Veterane-vereniging (MKMVA) wil nou hê prof. Dan Kgwadi, rektor van die Noordwes-Universiteit, moet ’n amptelike ondersoek instel na Theo Venter, politieke ontleder by die universiteit se sakeskool, en hom hangende die afhandeling daarvan skors.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Senior ANC lede keelvol vir Zuma – Nie net hulle nie, maar res van SA ook!

Berigte oor die feestyd het dit dat senior ANC lede besig is met gesprekke en planne om van Zuma ontslae te raak en dit so gou as in Januarie 2018. Politieke ontleders wys daarop dat dit van Zuma se maats is wat probeer om te onderhandel dat hy moet gaan sonder om Zuma sleg te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!