Swart Maandag-organiseerder staar aanklag in gesig

James van den Bergh, organiseerder van die Swart Maandag-protesoptrede in Polokwane waar boere en gemeenskapslede op die N1-suid buite die stad as deel van ‘n nasionale protes teen plaasmoorde vergader het, sal na verwagting môre in die Polokwane landdroshof op ‘n aanklag van die organisering van ‘n onwettige byeenkoms verskyn. Van den Berg het Dinsdag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!