Jong pa van PE koelbloedig vermoor voor vriendin

Alan Staines, die pa van Llewellyn Staines (27) wat Vrydagaand in Port Elizabeth doodgesteek is, het aan Maroela Media gesê hy het self nog nie antwoorde oor wat presies daardie aand gebeur het nie. Staines vertel Llewellyn het op die hoek van Somers- en Sydenhamstraat in Sydenham oor die pad geloop toe ʼn motor hom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verdagte vas oor Schoenmakerskop-moorde

‘n Man sal Maandag vir die dubbele moord van ’n paartjie van Schoenmakerskop in die hof in Port Elizabeth verskyn, asook vir die moord op die opsigter van die Forest Hill-begraafplaas. Inwoners van Port Elizabeth was einde September geruk deur dié twee aanvalle wat drie dae uitmekaar gebeur het. ’n 21-jarige man wat Woensdagmiddag in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses vas oor miljoene se onwettige tabak en sigarette

Die polisie het ‘n deurbraak gemaak toe hulle op ‘n enorme vrag onwettige tabak en sigarette beslag gelê en ses mense in hegtenis geneem het. Die polisie het op 17 Oktober tydens ‘n intelligensie-gedrewe oprasie, Operasie Peregrenus’, in die Oos-Kaap, beslag op die onwettige tabak en sigarette gelê. Daar is 1 750 bokse sigarette en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van Port Elizabeth word wreedaardig aangerand tydens huisroof

Die gemeenskap van Schoenmakerskop in Port Elizabeth is geskok nadat ’n bejaarde egpaar Dinsdag in die middernagtelike ure in hul huis in Marinerylaan in ’n huisroof wreed aangerand is. Volgens ’n woordvoerder van die polisie, kol. Priscilla Naidu, is die 76-jarige man op die toneel dood nadat hy in die gesig geskiet is. Sy lewensmaat, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Voel soos gruwelfliek’, sê slagoffer na huis aan die brand gesteek is

Ek is net dankbaar ons almal leef nog, maar ek vermoed hierdie voorval was meer as ’n kamtige roof. Die een oomblik het hy nog fliek gekyk en die volgende oomblik het hy gevoel of hy in ’n gruwelfliek is, sê ’n inwoner van ’n huis in Koedoeweg in Port Elizabeth oor ’n voorval waarin […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses mans wat terregstaan onder meer moord en ontvoering se saak sloer al sewe jaar – Doodskis saak binne enkele maande afgehandel!

Die aansoek van ses mans, wat teregstaan op onder meer die moord en ontvoering van ’n man van St. Albans, dat die saak teen hulle gestaak word, is Woensdag in die Port Elizabethse hooggeregshof geweier. Die saak sloer al sewe jaar. Die verhoor van Khangelani Matebe, Luyanda Nkolose, Mzuvukile Foli, Fuzile Kosana, Athenkosi Mtshayisa en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Koalisie tussen DA en UDM in Port Elizabeth munisipaliteit distrik besig om in duie te stort

Die koalisie van die DA en UDM in die Nelson Mandela Baai munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, is besig om in duie te stort. Dit volg nadat die onderburgemeester, Mongameli Bobani van die UDM, deur die DA verwyder is na ‘n mosie van wantroue in hom. Die UDM se leier, Bantu Holomisa, het ‘n ultimatum […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Adjunkminister gyselaar gehou deur ANC-betogers

Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, is Saterdagoggend vir ʼn kort rukkie gyselaar gehoudeur ʼn groep betogers by die ANC se streekshoofkantoor in Port Elizabeth. Die voorval het omstreeks 10:30 plaasgevind by Florence Matomela House in Govan Mbekilaan. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is ontbied om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kapers slaan op vlug toe eienaar terugveg

‘n Man van Port Elizabeth het Dinsdagaand daarin geslaag om kapers af te skrik toe hy een van hulle uit sy bewegende motor gestoot het. Die man (62) en sy vrou het omstreeks 19:15 by hul huis in Kabegapark stilgehou. Hy het blykbaar gesukkel om sy motorhuis se deur oop te sluit, toe twee mans […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisiebeampte aangekeer na hy staatsmotor aan bendelede leen

’n Polisiebeampte is glo by ’n vleisbraaiery in die geselskap van berugte bendelede aangekeer nadat hy na bewering sy staatsmotor aan vier vermeende bendelede geleen het. Die voorval het Vrydagaand in Port Elizabeth gebeur toe ’n vrou deur die insittendes van ’n Kabegapark-polisiemotor beroof is. ’n Wit Ford Figo-motor het glo langs haar in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!