Staatsinstansies in die knyp – SAL en Poskantoor staan bakhand vir belastingbetalers se geld

Nadat die SAL aan die parlement erken het dat hy in groot verknorsing is, het hulle weer aangedui dat hulle ‘n verdere reddingsboei nodig het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAPO is gereed om SASSA-toelaes te betaal

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) het die Parlement verseker dat dit gereed is om maatskaplike toelaes vir die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) vanaf 1 April te betaal. Die portefeuljekomitee oor telekommunikasie en posdienste het die nuus verwelkom. Volgens die portefeuljekomitee oor Sapo se bereidwilligheid om die betaling van maatskaplike toelaes oor te neem, het Lindiwe Kwele, hoofbedryfsbeampte, gesê die onderneming in staatsbesit was op koers om teen Junie 2018 ‘n totaal van 10,6 miljoen Sassa-handelsmerkkaarte te lewer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SASSA mag dalk ondersoek word

‘n Paneel van deskundiges, wat deur die hof aangestel is, het aanbeveel dat amptenare van Sassa ondersoek word om hul rol in die sosiale toelae krisis te bepaal en indien nodig hulle te vervolg. Die paneel het ‘n tweede verslag uitgebring en weer eens is dit ‘n kritiese verslag teen diegene betrokke. Toekenning van kontrakte […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Almal is omgekrap oor Zuma, nou is Cosatu deel van die groep

Die ongelukkigheid in die sogenaamde drieparty alliansie met Jacob Zuma, het nou ook by Cosatu uitgeslaan. Cosatu wil hê dat die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, as minister ontslaan moet word. Dlamini kon steeds geen bevredigende reëling maak vir die ordelike betaling van maatskaplike toelaes deur SASSA nie, en Cosatu is van mening dat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Telkom, toe die Kaap nog Hollands was, die Zuid Afrikaanse Republiek ‘n Boere Republiek was en Natal ‘n kolonie.

Die geskiedenis van Europeërse tegnologie en innovasie gaan veel verder terug as wat meeste mense dink of wil weet. Die eerste poskantoor in Suid-Afrika dateer terug na voor 1500, toe ‘n brief onder ‘n boom in Mosselbaai gelaat is. Die eerste amptelike Poskantoor is gestig in die Kasteel in Kaapstad in 1791. Die eerste telegraaf is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!