Mooi so – Verdagte kritiek ná inbraak op kleinhoewe buite Potchefstroom

ʼn Vermeende inbreker is in die hospitaal opgeneem nadat hy Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom geskiet is. Lt.kol. Adel Myburgh, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die voorval het net na 01:00 op ʼn kleinhoewe in die Vyfhoek-omgewing plaasgevind. Volgens Myburgh is daar twee huise op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermeende plaasaanvallers werk vir polisie

Twee verdagtes is op die N12, buite Potchefstroom in hegtenis geneem in verband met ’n plaasaanval in Coligny. Peet Nortjè (67) is op sy plaas in Coligny deur twee mans aangeval en aangerand. Omstreeks 16:47 op 15 Julie het vier verdagtes twee van die plaaswerkers oorval en in ’n kantoor vasgebind. Daarna het hulle Nortjè […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Potchefstroom kry tweede naamsverandering – heet nou JB Marx

Nie baie dorpe of stede kan spog met die uitsonderlike gebeurtenis om ‘n tweede naamsverandering te beleef nie. Dit is egter die geval met Potchefstroom, waarvan die naam enkele jare gelede op omstrede wyse herdoop is na Tlokwe. Die munisipaliteit is later uitgebrei om Ventersdorp in te sluit. Nou is daar weer ‘n naamsverandering op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee slagoffers beseer tydens twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle in Suid-Afrika

Twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle het hulle Dinsdag in Noordwes en Gauteng afgespeel. Die eerste aanval het noord van Potchefstroom in die Rysmierbult-omgewing langs die R501 plaasgevind. Kapt. Amanda Funani, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê ʼn man en vrou het in hul huis televisie gekyk toe hul honde omstreeks 21:15 op die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde boer wat wreed aangeval en gemartel is op kleinhoewe buite Potchefstroom sterf

Opvolg: Victor Cooks (75), die man wat saam met sy vrou Gwen (74) op hul kleinhoewe in Potchefstroom aangeval en gemartel is, het vanoggend gesterf. Cyril Cooks, hul seun, het dié nuus aan Maroela Media bevestig. “Die susters het ons vanoggend 06:20 gebel en gesê dit lyk nie goed nie, en voor ons daar kon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar wreed aangeval en gemartel op kleinhoewe buite Potchefstroom

ʼn Bejaarde egpaar is Donderdagoggend kaal uitgetrek, aangerand en met kookwater en warm olie gebrand tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom. Kapt. Mvula Chaka, woordvoerder van die Potchefstroom-polisie, het aan Maroela Media gesê die egpaar is omstreeks 07:30 op ʼn kleinhoewe in die Haaskraal-omgewing oorval. “Twee jong mans het voor die aanval toegang […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Potch – die riool loop in die strate, en wie se geld gaan in die drein in ???

Die belastingbetalersgeld wat aangewend is om die ingang van Esslinstraat in Potchefstroom te teer is besig om letterlik in ʼn rioolgat weg te spoel, het Vincent Clark, VF Plus-raadslid in die Tlokwe-plaaslike munisipaliteit gesê. “Die ingang na Esslinstraat is enkele maande gelede opgeknap en oor geteer, maar is weer besig om te verval as gevolg […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Partye woedend oor naamsverandering van Potch en Ventersdorp Munisipalieit

Opposisiepartye beskuldig die ANC daarvan dat hy reeds besluit het om die nuwe saamgestelde munisipaliteit van Potchefstroom en Ventersdorp na J.B. Marks te noem, al verkies inwoners glo die naam Tlokwe. Potchefstroom se Tlokwe-munisipaliteit en dié van Ventersdorp het in Augustus verlede jaar saamgesmelt. Die DA, VF Plus en onafhanklikes het Dinsdag in protes uit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde verpleegkundiges wat self studies betaal het, werkloos gelaat wyl beurshouers plasings ontvang.

Honderde verpleegkundiges word blykbaar afgeskeep omdat hulle self betaal het vir studies en nie beurse ontvang het nie, wyl dié wat beurse wel ontvang het, voorkeur geniet en al klaar werk. Andrea Heyneke, het haar BCur Verpleegkunde graad in 2016 voltooi by die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom kampus. As verpleegkundiges moet hulle dus ‘n verpligte gemeenskapsjaar voltooi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!