ANC verdeeldheid vergroot voor komende verkiesing

Openlike konflik dreig in die ANC oor die komende presidentsverkiesing. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, wat beskou word as die magtigste man in die party, het homself die gramskap van Jacob Zuma se eks, Nkosazana Dlamini-Zuma, op die hals gehaal. Hy het die naweek op die sosiale netwerk Twitter, hom uitgespreek ten gunste van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!