Krugersdorp in chaos gedompel agv protesoptogte teen swak polisiëring

Ongeveer 2 000 inwoners het buite die Kagiso polisiestasie bymekaar gekom om te protesteer teen toestande in die woonbuurt met spesifieke verwysing na dwelms, misdaad en mensehandel. Die polisie het van rubberkoeëls gebruik gemaak om van die mense onder bedwang te bring. Die gebruiklike brandende bande en rommel het strate versper terwyl die polisie beskuldig […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere-konvooi wil N1 tot stilstand bring ter herinnering aan vermoorde boere in SA

Boere wil Maandag in ’n konvooi die pad van Klapmuts tot Kaapstad tot stilstand bring ter herinnering aan die boere wat in Suid-Afrika vermoor is. ’n Facebookgroep wat reeds 1 300 mense se belangstelling getrek het, doen ’n beroep op boere om in ’n konvooi van Kanonkop by Stellenbosch tot Kaapstad te beweeg om teen […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!