Stank van ANC bewind hang oor Vrystaat

Die stank van ANC-bewind oor die Vrystaat die afgelope 23 jaar hang letterlik oor die provinsie, met alle munisipaliteite disfunksioneel, die stank van riool wat feitlik oral hang en die provinsiale regering onder premier Ace Magashule wat korrup is tot in sy kern. Dit is die feite van die situasie. By dorpe en ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dalende grondpryse plaas verdere druk op Suid Afrikaanse boere

Dalende grondpryse plaas nog meer druk op boere wat reeds sukkel om kop bo water te hou. ‘n Ontleding van grondpryse in drie provinsies toon kommerwekkende tendense en is ‘n rede tot kommer vir grondeienaars in dié provinsies. Die ontleding van grondverkope is van transaksies vir grond wat groter is as 10 ha in Limpopo, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit lyk ál beter vir Cyril om einde vanjaar tot ANC-leier verkies te word

Interne magsverskuiwings in provinsies, veral in KwaZulu-Natal (KZN) en die Vrystaat, het adj.pres. Cyril Ramaphosa se kanse aansienlik verbeter om einde vanjaar tot ANC-leier verkies te word. Ace Magashule, premier van die Vrystaat en ANC-voorsitter in dié provinsie, was tot en met die ANC-beleidskonferensie die gunsteling om Gwede ­Mantashe op te volg as sekretaris-generaal van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC gaan voort met plan om provinsies te herskik

Die ANC gaan ondanks besware van die opposisie volstoom voort met sy planne om provinsies te herskik om dit minder te maak. Die ANC se beleidskonferensie verlede week het gevra vir ’n presidensiële kommissie hiervoor wat opgestel moet word sodat sy werk afgehandel kan wees voor die party se verkiesingskonferensie in Desember. Die ANC het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!