ANC-regime probeer staatskoffers vul deur enorme heffings te plaas op brandstof

Brandstof gaan 6 Junie met ‘n yslike 82 sent per liter verhoog terwyl diesel met 85 sent gaan verhoog. Huishoudelike gas sal met R1,38 per kg verhoog.

‘n Volgende verhoging is op 1 Julie is ook reeds in vooruitsig gestel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-oorheersde parlement faal mense van Suid-Afrika oor staatskaping

Die parlement van Suid-Afrika moet die land se burgers beskerm teen vergrype soos staatskaping. Hierin het die huidige ANC-oorheersde parlement die publiek van die land gefaal, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor staatskaping en die regering se verantwoordbaarheid gesê een van die steunpilare […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waldimar Pelser: Suid Afrikaanse burgers is gatvol vir boggers

Suid Afrikaanse burgers het slegs ’n morele plig om hul te onderwerp aan die gesag van ’n legitieme staat. Reg? Hoewel die ANC-regering onder Jacob Zuma demokraties verkies is, het hy sy legitimiteit verloor deur nie te regeer in die belang van die publiek nie, maar in kru eiebelang. Deur vermorsing, diefstal en korrupsie het Zuma […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!