Derduisende stem dat Afrikaans die primêre onderrigtaal op NWU kampus bly

Derduisende mense het Saterdag teen die Noordwes-Universiteit (NWU) se taalbeleidsverandering gestem, sê die vakbond Solidariteit.

Altesame 61 275 individue, onder wie 2 116 voornemende ouers, 5 147 studente, 4 724 ouers van huidige studente en 4 220 alumni van dié universiteit, het Saterdag onder meer gestem dat Afrikaans die primêre onderrigtaal op die Potchefstroom-kampus bly.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde verpleegkundiges wat self studies betaal het, werkloos gelaat wyl beurshouers plasings ontvang.

Honderde verpleegkundiges word blykbaar afgeskeep omdat hulle self betaal het vir studies en nie beurse ontvang het nie, wyl dié wat beurse wel ontvang het, voorkeur geniet en al klaar werk. Andrea Heyneke, het haar BCur Verpleegkunde graad in 2016 voltooi by die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom kampus. As verpleegkundiges moet hulle dus ‘n verpligte gemeenskapsjaar voltooi […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!