Bestuurshoof van Solidariteit skryf vir omstrede omroeper van Jacaranda FM: ” Ek is moeg vir rasboelies!”

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, skryf vir Tumi Morake van Jacaranda FM: Beste Tumi Ek is wit en moeg daarvoor om op grond van my ras geboelie te word. Ras is nie my primêre identiteit nie, maar ek word kort-kort in ʼn posisie geplaas waar ek dit moet verdedig. Ek, en waarskynlik jy ook, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 24: Het Hitler se ekonomiese wonderwerk bankiers genoodsaak om oorlog te begin, en wat as Duitsland gewen het?

Het Hitler se ekonomiese wonderwerk bankiers en massamedia genoodsaak om dit te probeer stopsit en die oorlog te begin? Wat as Duitsland gewen het? As Duitsland gewen het, sou daar hierdie verval en puitrifikasie so duidelik in Westerse samelewings van vandag wees? Sou ons in ‘n ordelike en gedissiplineerde wêreld leef, waar almal hul plek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hof sê jy mag rassisties wees slegs as dit jou amptelike beleid is – soos in Apartheid!

Die week hoor ons dat die Polisie asook die Pretoria (tswane) Munisipaliteit se ras kwota’s slegs wettig is as dit deel van ‘n amptelike beleid is. Klaarblyklik het die wiel nou 360 grade gedraai. ‘n Brief – wat in Netwerk24 se besit is – sit die polisie in die Wes-Kaap se rasseteikens vir bevorderings uiteen en is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!