Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black Land First: “Ons vertrou geen wit mens nie”

Ons vertrou nie enige wit mens nie,” het Andile Mngxitama, leier van BLF gesê. Die Black First Land First-groep (BLF) het Donderdag buite die Johannesburgse hooggeregshof laat hoor hulle meen die uitkoms van hul saak is nou in ʼn wit regter se hande, en hulle vertrou hom nie. “Teen 12:00 môre [Vrydag] sal ʼn wit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gesinsrestaurant soek witvoetjie by publiek na aandele skerp tuimel a.g.v. rasse voorval verlede maand

Na ‘n maand van volgehoue druk en boikot het die Hoof Uitvoerende Beampte van Spur, Pierre van Tonder, uiteindelik bes gegee en ‘n persverklaring uitgereik waarin hy erken dat Spur se hantering van die omstrede rasse-insident in Johannesburg, verkeerd was. Van Tonder erken dat die kwessie beter hanteer kon word. Ten spyte daarvan dat Spur-takke […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rassisme? Wat jy waar kry Mnr President?

Die stroom van rassisme teen wittes het weer dik gevloei tydens die herdenking van die kommunis Chris Hani se dood. So het politieke partye en drukgroepe Maandag gereageer op pres. Jacob Zuma se aanspraak dat rassisme oop en bloot ten toon gestel is in Vrydag se anti-Zuma-optogte. ANC-leier Jacob Zuma het die veelrassige betogings verlede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!