AfriSake troef Black First Land First in hof

AfriSake het ’n hofaansoek gebring ten einde ’n interdik teen Black First Land First (BLF) te bekom om hulle te verbied om mense aan te hits om die misdade van betreding en massa- onwettige grondbesetting te pleeg. Die Noord-Gautengse hoë hof het die interdik vandag toegestaan en beveel dat BLF, Andile Mngxitama, sy leier, en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jou velkleur maak verseker ‘n verskil in ons regstelsel

‘n Mens kan maar net lag hoe die regstelsel kriminele beskerm. Vandag was maar net weereens ‘n bewys van hoe die ANC sy kamerade beskerm. Mduduzi Manana voormalige adjunk-minister van hoër onderwys is baie lig gevonnis inteensteling met die Middelburg twee. Die boete en gemeenskapsdiens wat opgelê is aan die vroueslaner, laat my wonder hoeveel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zizi Kodwa, ANC-segsman skryf ope brief oor Swart Maandag

Zizi Kodwa, die ANC se woordvoerder, het in ʼn ope brief aan die organiseerders van verlede week se Swart Maandag-optog gesê hy glo hul pogings om die vlaag plaasmoorde te bestry is eg ondanks sekere mense wat “die geleentheid vir hul eie eng belange gekaap het”. Kodwa loof die organiseerders in die brief en sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma: Strenger optrede teen rassisme nodig

Strenger maatreëls is volgens pres. Jacob Zuma nodig teen rassisme. Hy het dié opmerking Donderdag gemaak kort nadat hy sy besorgdheid uitgespreek het oor die gebruik van simbole van rassisme, insluitende die ou Suid-Afrikaanse vlag tydens die onlangse Swart Maandag-optogte teen plaasmoorde. Dié optrede beteken dat sommige landsburgers na die verlede hunker, het hy in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rassehaat uitsprake toe Voortrekkers weggejaag word

Die VF Plus veroordeel die uitsprake van blatante rassisme en rassehaat in die Tshwane-metroraad na aanleiding van die besoek van ʼn groep Voortrekkers aan die raad ten sterkste, sê Sakkie du Plooy, VF Plus-raadslid vir die Tshwane-metroraad. Du Plooy sê die groep Voortrekkers het gevra om ʼn raadsitting by te woon om meer te wete […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvalle – tyd om terug te slaan

Plaasaanvalle op blanke boere en hul gesinne gaan onverpoosd voort en hoewel presiese syfers nie beskikbaar is nie en moeilik beraambaar is, blyk dit uit deeglike navorsing wat Ditsem Nuus gedoen het dat daar sedert 1994 tot middel 2017 in totaal sowat 4 000 plaasaanvalle was, waarin 1 900 mense vermoor is, tallose lewenslank vermink […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swartes aangemoedig om blankes te martel en te vermoor

Die sosiale media is aan die gons oor ‘n inskrywing op Facebook van ene Tesh Ndlovu waarin hy swartes aanmoedig om blankes te vermoor en die wit ras uit te wis. Ndlovu beskou dit as sy plig om elke blanke in Suid-Afrika uit te wis. Die enigste manier, volgens Ndlovu, om rassisme uit te roei, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bestuurshoof van Solidariteit skryf vir omstrede omroeper van Jacaranda FM: ” Ek is moeg vir rasboelies!”

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, skryf vir Tumi Morake van Jacaranda FM: Beste Tumi Ek is wit en moeg daarvoor om op grond van my ras geboelie te word. Ras is nie my primêre identiteit nie, maar ek word kort-kort in ʼn posisie geplaas waar ek dit moet verdedig. Ek, en waarskynlik jy ook, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubbele standaarde om hantering van rassisme in SA hok te slaan op been gebring

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag in een van sy mees omvangryke stappe nog om dubbele standaarde rakende die hantering van rassisme in die land hok te slaan ʼn nuwe eenheid bekendgestel wat rassisme en haatspraak sal vasvat. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, wat die teenrassisme-eenheid gaan lei, het tydens die bekendstelling van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!