Wittebrood is verby – EFF begin koalisies voorskryf

Nadat die wittebrood van die plaaslike regeringskoalisies verby is, begin die krake al duideliker word met die EFF wat nou begin eise stel, en daarmee wegkom. In die Nylstroom/Naboomspruit/Vaalwater munisipaliteit, waar die koalisie van DA, EFF en VF+ in beheer is, het die EFF gedreig om te onttrek as die speaker, Johan Abrie, nie bedank […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!