Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!