Reserwebank het nié goeie nuus vir Suid Afrika se verbruikers – repokoers bly onveranderd

Verbruikers met skuld het toe nié die tweede keer in twee maande goeie nuus van die Reserwebank gekry nie. Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Donderdag in Pretoria die repokoers onveranderd gelos op 6,75%. Dit beteken banke hou hul prima rentekoers op 10,25%. Drie van die ses lede van die monetêrebeleidskomitee het ten gunste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionlisering van Reserwebank in die versier van Dlamini-Zuma

Tydens ‘n ANC vergadering ter steun van haar benoeming as eerste vrouepresident het Nkosazana Dlamini-Zuma haar gevoeg by diegene wat die Reserwe Bank wil nasionaliseer. Nadat die ANC dit ook reeds op sy beleidskonferensie aanvaar het, het die rand onmiddellik geval in waarde, maar selfs dié gebeure kon die presidentskandidaat nie tot nugterheid ruk nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groei onder die ANC is ‘n mite – korrupsie, bedrog en manipulasie van politici is daaglikse gebeure

Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat SA se ekonomie al hoe meer kwesbaar raak en indien ekonomiese groei nie sou plaasvind nie, die situasie sal vererger. Groei in die ekonomie word op 1% vir 2017 geskat en 1,2% vir 2018. Groei onder die ANC is ‘n mite terwyl korrupsie, bedrog en manipulasie van politici […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Openbare Beskermer onderstreep haar onkundigheid deur hofaksie teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa teen te staan

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane se besluit om die hofaksie teen te staan wat die Reserwebank en Malusi Gigaba, minister van finansies, ingestel het teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa, is irrasioneel en onderstreep haar onkundigheid en onbevoegdheid, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts sê dit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!