Zuma en Guptas se verraad dompel Suid-Afrika finaal in resessie

Suid-Afrika se sirkusagtige regering van plunderaars het ʼn verdere ernstige tol geëis. Dit het pas bekend geraak dat die land nou amptelik in ʼn resessie is met die BBP wat ʼn tweede agtereenvolgende termyn negatief gegroei het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Adv. Alberts sê dit kan toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!