Bob is uiteindelik uit, Zuma kan volg

Pres. Jacob Zuma en die ANC moet kennis neem dat kiesers se geduld op ʼn sekere punt wel opraak as hulle die slagoffers is wat in armoede moet leef weens die korrupsie en magsmisbruik van hul regering. Die vreedsame revolusie van Zimbabwe kan maklik oorspoel na SA. Dit was die standpunt van VF Plus se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regime verloor sy populariteit in Afrika

Tydens die spesiale buitengewone vergadering van Zanu-PF in Zimbabwe het die woordvoerder, Patric Chinemana, na afloop van die byeenkoms die vergadering se besluite afgekondig. Dit het bepaal dat Mugabe Maandag voor 12:00 as president moet bedank anders sal hy verwyder word. Hy het ook die name aangekondig van Mugabe se binnekring leiers en sy vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kommentaar: Wat gebeur ná Mugabe (en Zuma)?

Ondanks die Zimbabwiese weermag se versekering dat pres. Robert Mugabe veilig is en hulle nie ʼn staatsgreep uitvoer nie, is dit presies wat besig is om te gebeur. Die weermag se tydsberekening en modus operandi dui daarop dat hulle nie, soos wat hulle beweer, net ʼn paar kriminele rondom die president teiken nie. As jy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zimbabwe: Mugabe pos sy adjunkpresident

Die Zimbabwiese adjunkpresident, Emmerson Mnangagwa, is Maandag die trekpas gegee oor sy “ontrouheid, onbetroubaarheid” en ʼn “tekort aan integriteit in die uitvoer van sy pligte”. Simon Khaya, ʼn regeringswoordvoerder, het dié nuus Maandag by pres. Robert Mugabe se regeringskantoor bekend gemaak. “Mnangagwa se optrede in die uitvoering van sy pligte was strydig met sy amptelike […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klaas Vakie maak moles by Wêreld Ekonomiese Forum Beraad in Durban

As ‘n mens se dag so ‘n bietjie somber is, kan jy altyd op oom Bob reken vir ‘n skoot vermaak. Sonder aankondiging of uitnodiging slaan hy toe mos ook uit by die Wêreld Ekonomiese Forum se beraad in Durban. En hy sê daar word gelieg. Zimbabwe het nie moeilikheid nie. Daar is 14 universiteite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!