Lede van kabinet druip en kry rommelstatus

Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog redelik goed laat lyk. Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma sê Gigaba moet plan maak met ekonomie – sal help as ANC regime minder spandabelrig is en ophou steel

Pres. Jacob Zuma het Malusi Gigaba, die minister van finansies, aangesê om tasbare maatreëls te identifiseer om die ekonomiese uitdagings te takel wat Gigaba in sy onlangse mini-begrotingsraamwerk uitgelig het. Gigaba het in Oktober die ekonomiese groeivooruitsig afwaarts van 1,3% na 0,7% aangepas. Hy het gesê die ekonomiese groeivooruitsigte behoort eers teen 2020 tot 1,9% […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande

Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat was erger – Isolasie onder Apartheid of Rommelstatus onder Kommuniste ?

Opinie stuk: Ek vat die jongere geslag terug na die dae toe Suid-Afrika onder Apartheid totaal geisoleer was deur die Internasionale gemeenskap. Ons was op sport gebied nêrens in die wêreld welkom nie. Tog was die tydperk onder die Apartheids regering ‘n tydperk van vooruitstrewende ontwikkelings. Onder Apartheid het groot name navore gekom en kon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groei onder die ANC is ‘n mite – korrupsie, bedrog en manipulasie van politici is daaglikse gebeure

Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat SA se ekonomie al hoe meer kwesbaar raak en indien ekonomiese groei nie sou plaasvind nie, die situasie sal vererger. Groei in die ekonomie word op 1% vir 2017 geskat en 1,2% vir 2018. Groei onder die ANC is ‘n mite terwyl korrupsie, bedrog en manipulasie van politici […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!