‘n Bejaarde vrou van Bellville sterf aan vermoedelik ‘n hartaanval na rooftog

Nallie Smuts en haar ma, Mett Smuts (87) was Vrydagoggend na ‘n winkel in Parow om iets op te laai. Haar ma het in die voetuig gebly. Dit was baie warm en Nallie het voor sy die winkel in is, haar ma aangeraai om die venster van die voertuig halfpad oop te draai. Kort daarna […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Veilige woonbuurt in Upington word binne 3 dae gesteister met vier gewapende rooftogte

Mens voel heel veilig en slaap redelik rustig as jy nie van moord en roof binne jou woongebied of onmiddelike omgewing hoor nie, tot jy ontbugter word met die koue, harde werklikheid. Upingtonners is ‘n goeie voorbeeld van oningeligtes rondom hierdie euwel wat ons direk raak, ‘n euwel wat deur die plaaslike koerante verswyg word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van Port Elizabeth word wreedaardig aangerand tydens huisroof

Die gemeenskap van Schoenmakerskop in Port Elizabeth is geskok nadat ’n bejaarde egpaar Dinsdag in die middernagtelike ure in hul huis in Marinerylaan in ’n huisroof wreed aangerand is. Volgens ’n woordvoerder van die polisie, kol. Priscilla Naidu, is die 76-jarige man op die toneel dood nadat hy in die gesig geskiet is. Sy lewensmaat, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

36 Vakansiegangers van Nederland word aangeval en beroof tussen lughawe en hul hotel in JHB

Wat ‘n droomreis moes wees, het gou in ‘n toneel uit ‘n lelike aksiefilm geëindig na ‘n groep van 36 Hollanders hierdie naweek in Suid-Afrika aangeval en beroog is toe hulle van die lughawe na hul Johannesburgse hotel op pad was. Die groep het geld by die lughawe getrek vir die eerste paar dae van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Visserman se keel afgesny langs Vaalrivier – Hoofstroom media swyg oor moorde op ons volksmense

Boodskappe van meegevoel het in sosiale media ingestroom oor die dood van ’n man van Krugersdorp ná ’n uiters gewelddadige aanval op hom, sy vrou en nog ’n egpaar langs die Vaalrivier. Freddie Barnard (52) is Maandagaand in ’n Bloemfonteinse hospitaal dood. Hy het ’n skedelbreuk en bloeding op die brein opgedoen en sy keel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!