ANC-beheerde Openbare uitsaaier verdraai feite: Coligny saak

Twee mans wat beskuldig word op die moord van ‘n tiener nadat dié van ‘n bakkie in Coligny afgespring of afgeval het, verskyn weer vandag in die hof. Verskeie lesers het egter hulle absolute misnoeë teenoor Die Vryburger uitgespreek oor die wyse waarop die Afrikaanse sender van die ANC-beheerde openbare uitsaaier, RSG, die nuus hieroor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige 50/50 aanbieder Johan Botha word doodgeskiet tydens rooftog

Johann Botha, voormalige aanbieder van die wildprogram 50/50, is gisteraand (7 Junie 2017) in Maboneng, Johannesburg in ’n rooftog doodgeskiet. RSG het vanoggend bevestig Johann is gisteraand omstreeks 19:30 in ’n kroeg in Maboneng tydens ’n rooftog geskiet. Die eienaar van die Zebra Inn-kroeg (waar die rooftog plaasgevind het), is ook tydens die voorval dood. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK wens almal ‘n Onafhanklike Nuwe Jaar!

Mag ons die geleentheid neem om aan almal ‘n Onafhanklike Nuwe Jaar te wens! Al het dinge nog verder agteruit gegaan in SA in 2016, het dit op die wêreld vlak, wat op die einde van die dag baie invloed op SA het, beslis deurbrake gehad met BRexit en Trump. Beslis nie naby genoeg nie, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!