Korrupsie by toetssentrums neem toe – nog ses vas oor beweerde bedrog en korrupsie

Ses mense is in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetssentrum op Donderdag in Mamelodi in die ooste van Pretoria. Woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), Simon Zwane het gesê die inhegtenisneming van die ses verdagtes, drie vroue en drie mans, hou verband met beweerde bedrog en korrupsie. Zwane sê “Hulle is vasgetrek toe lede van die RTMC […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld – Dit is reg so, kry vir julle!

ʼn 41-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie is swaar gestraf nadat sy R100 omkoopgeld aanvaar het. Die beampte, Nkgoape Lydia Matsapola, is Donderdag in die Roodepoort-landdroshof tot drie jaar tronkstraf gevonnis of beveel om ʼn boete van R5 000 te betaal nadat sy skuldig bevind is aan bedrog. Sy is ook ʼn vyf jaar opgeskorte […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!